top of page

Argiewe

Hier onder kan jy na jou gunsteling program se naam soek en dan die skakels volg na die vorige episodes. Soos wat die programme van die Tuisblad verwyder word, word hulle hier geplaas.

Let asseblief daarop dat nie alle programme so beskikbaar is nie! Party aanbieders gee goedgunstelik vir ons hulle materiaal waaruit hulle hulle inkomste maak. In so 'n geval, sal ons jou verwys na hulle eie tuistes waar jy dan die materiaal kan kry.

Kom kyk en luister net wanneer jy wil!

Radio show microphones
Staan op, GebedsKryger! Thumb.png

Skakel na Trumpet Call Webwerf

Eben Swart, wat die aanbieder is van Staan op, Gebedskryger, is van Trumpet Call Ministry. Die episodes wat op Radio Nuwe Lied beskikbaar is, is gedeeltes van die kursus waarmee hulle intersessors en bedieningsleiers oplei.

Om hulle materiaal te bekom, volg die skakel hier langsaan na hulle webwerf.

bottom of page