
Adverteer JOU besigheid op
Radio Nuwe Lied
Radio Nuwe Lied staan trots aan die voorpunt van hoe moderne mense media gebruik. Jou besigheid kan baat by hierdie voordele.
Ons platform maak gebruik van programme in videoformaat, wat hier tentoongestel, maar ook op bekende videoplatforms gehuisves word. Dieselfde programme word ook op oudioplatforms gehuisves en hier op ons eie platform aangebied.
Dus kan mense jou advertensies organies ontdek op die grootste videoplatforms (Youtube en Odysee), en nie net op ons eie platform nie. Hulle kan jou advertensies op die grootste potgooiplatform (Spotify) raakloop, maar ook hier, tuis by Radio Nuwe Lied.
Die heel grootste voordeel is egter dat jou bemarkingsinligting, jou stem as 'n kenner op jou gebied, nie net gehoor word wanneer dit uitgesaai word nie, maar dat dit vir minstens 12 maande beskikbaar gaan wees, met ondersteunende bemarking op Facebook.
Beter waarde vir geld gaan jy moeilik vind.
Luister gerus na hierdie kort video oor hoe die unieke, effektiewe manier van bemarking jou kan help vestig as dié kenner in jou gebied van besigheid.
Spesiale aanbod
Daar is 3 plekke beskikbaar vir besighede om die kenner in sy gebied te wees teen 'n hele 50% afslag vir die eerste kontrakperiode.
Die volgende 3 areaspesialiste kry 25% afslag vir die eerste kontrakperiode.
As hierdie 6 ruimtes gevul is, is die gewone, nogsteeds uiters bekostigbare pryse, geldig.
Kontak ons om te hoor of jou area van besigheid nog beskikbaar is. Hierdie spesiale aanbod is slegs vir die Kenners / Spesialiste afdeling geldig. As jou gebied reeds gevat is, mag jy nogsteeds gebruik maak van die Potvertensies. Dis uitstekende bemarking, net nie 'n RNL Area Spesialis nie.
Kontak ons onmiddelik om nie hierdie ongelooflike geleentheid te mis nie!


